Tweedetaalverwerwing

Tweedetaalverwering, of L2-verwerwing, is die proses waarvolgens mense ʼn tweede taal aanleer. Tweedetaalverwerwing verwys ook na die wetenskaplike vakgebied gemoeid met die studie van die proses daarvan. Tweede taal verwys na enige taal aangeleer addisioneel tot ʼn persoon se eerste taal; hoewel die konsep tweedetaalverwerwing genoem word, kan dit ook die aanleer van ʼn derde, vierde of meerdere tale insluit. [1] Tweedetaalverwerwing verwys na wat leerders doen en nie na praktyke in taalonderrig nie.

  1. Gass & Selinker 2008, p. 7.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search